| Modulekode | WTW 162 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | *Studente sal nie vir meer as een van die volgende modules krediet ontvang vir hul graad nie: WTW 162 en WTW 264. Inleiding tot die modellering van dinamiese prosesse met behulp van elementêre differensiaalvergelykings. Oplosmetodes vir eerste-orde differensiaalvergelykings en analise van die eienskappe van oplossings (grafieke). Toepassings in die praktyk. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | WTW 114 GS |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App